griekwastad-1

Die moordhuis

Die minderjarige-beskuldige in die omstrede Griekwstad-saak is deur Regter Frans Kgomo skuldig aan al vyf aanklagte, wat verkragting, drie moorde en regsverydeling insluit. Die jong man het emosieloos na die uitspraak in die hooggeregshof in Kimberley geluister.

Die Noord-Kaapse boer Deon Steenkamp (44), sy vrou, Christelle (43), en dogter, Marthella (14), is op 6 April op hul plaas Naauwhoek naby Griekwastad doodgeskiet.

Kgomo het die seun in sy uitspraak 'n swak getuie genoem en gesê hy was vol vertroue en het nie oor sy woorde gestruikel nie, selfs toe hy in 'n hoek gedruk is. Hy het gesê die seun het blatant gelieg.?

Hier is belangrike twiets uit die hof wat die uitspraak saamvat: