Vanjaar se Olimpiese Spele skop op 27 Julie in Londen af. En ons swemspannetjie is slaggereed om in die opwinding van die oomblik te deel!

Die breipatroon verskyn in Huisgenoot, 19 Julie 2012. Moet dit nie misloop nie!

KLIK HIER om die drukstuk vir die swemklere (in pdf-formaat) af te laai.