Dis een ding om toegewyd aan jou werk te wees, maar

Sy het die geboorteproses met die hutswoord #inlabour getwiet.

Haar eerste twiet op 5 April het gelui: “Besig om te Google: Het my water sopas gebreek?” en daarna aangegaan met “So, dis ’n kramp.”

Getrou aan haar ma se liefde vir Twitter het die pasgebore Lucia reeds haar eie Twitter-profiel.

Lees hier die res van haar twiets:

Bron: Buzzfeed