Die kruisondervraging van die minderjarige beskuldigde in die Griekwastad-saak het vandag in die Noord-Kaapse hooggeregshof in Kimberley tot ’n einde geloop.

Die seun staan tereg op die moord van Deon, Christel en Marthella Steenkamp.

Die saak duur op Woensdag 27 November voort.

Hier is ’n tydlyn van die belangrikste twiets uit die hof vandag: