Dit wys die verskil wat liefde, deskundige sorg en die regte kos kan maak.

Toe hulle gevind is, het Emmy (bruin) en Oscar (wit) soos wandelende geraamtes gelyk. Albei het verskeie simptome van verhongering getoon en dit het beteken dat die veeartse by die Trio Animal Foundation hulle ’n spesiaal gereguleerde dieet moes voer.

Emmy is deur een van haar veeartse aangeneem, terwyl Oscar nog steeds ’n huis soek.

Hierdie voor-en-daarna-foto’s toon dat ’n klein bietjie liefde wondere kan verrig:

[caption id="attachment_108944" align="alignnone" width="620"]Foto: Facebook Foto: Facebook[/caption]

Kyk nog foto's hier.

Bronne: Boredpanda.com, trioanimalfoundation.org, Facebook