Die twee vroue het van ’n nabye kliniek gekom en die pad oorsteek toe die voertuig hul tref en hulle amper 50m gewerp het, het Netcare 911 se woordvoerder Chris Botha in ’n mediaverklaring gesê.

Die motor het 100m van die vroue tot stilstand gekom.

Chris sê polisie gaan die saak ondersoek.

Bron: News24