Altwee susters in die 1980’s aan ’n tienerma gebore en kort na geboorte deur verskillende ouers aangeneem. Lizzie Valverde (35) en Katy Olson (34) het onderskeidelik in New Jersey en Florida grootgeword.
Katy het haar na klas genader en gou het hulle besef dat hul familie is.

Katy het aanlyn begin navorsing doen oor haar ma en het haar reeds aanlyn opgespoor, maar was nog op soek na haar suster. Toe Lizzie haarself aan die klas voorstel, het Katy onmiddelik geweet wie sy is.

Katy het haar na klas genader en gou het hulle besef dat hul familie is.

Lizzie vang vanjaar graad en Katy sowel as hul biologiese ma, Leslie Parker, sal daar wees. Dit sal die eerste keer wees wat Lizzie haar biologiese ma, Leslie, ontmoet.

Bronne: New York Times, Yahoo News