Vyf verdagtes is in hegtenis geneem ná skietery in 'n winkel uitgebreek het.

Vroeër vandag

Motoriste word gewaarsku om Kerkstraat en 9de Laan in Mayfair, Johannesburg te vermy nadat 'n skietgeveg Donderdagmiddag daar losgebars het.
Twee mense het gesterf terwyl talle gewond en/of tydens die voorval beseer is. Dit is nog onseker wat tot die skietery gelei het. Paramedici en 'n groot aantal polisielede is op die toneel.

Bykomende bronne: accidents.co.za, arrivealive.co.za