Die span was besig om ’n onderhoud met ’n staatsamptenaar te doen en het skielik die pers voorwerp in die lug opgemerk. Ooggetuies beweer die voorwerp was vir twee ure in die lug.

Die voorval word tans ondersoek.

Kyk hier en besluit self of jy dit glo: