Daar is geen geen bygevoegde suiker en is ’n wonderlike manier om antioksidante in klein lyfies te kry! 

Ice-Cream

Jou benodighede:

400 ml dubbelroom Griekse jogurt

2 groot mango’s, vooraf gevries en in blokkies gesny

melk (indien nodig)

Toerusting:

Voedselverwerker

Verwerk die jogurt en die mango-stukkies. Voeg ’n bietjie melk by as die mengsel te dik is. Skep in bakkies en geniet onmiddellik. Wees kreatief en meng verskeie soorte vrugte; vries dit vooraf.

Inhoud verskaf deur: Anthea de Villiers, geregistreerde dieetkundige (SA)

Besoek Checkers vir nog heerlike resepte.