words can't describe ?? beginning of forever

A photo posted by Marise Malherbe (@marisemalherbe) on

By Marise se fotoinskrywing skryf sy: “Woorde kan dit nie beskryf nie! (Dis) die begin van vir altyd.”

Volgens Facebook is die tweetjies al in ’n verhouding sedert 24 Junie 2012. Die pragpaartjie woon albei in Pretoria.

Hulle koer ook gereeld in die sosiale media. Kyk hierdie pragfoto’s!

Lood & Constance trou ?????

A photo posted by Marise Malherbe (@marisemalherbe) on

i swear i couldn't love you more than i do right now, & yet i know i will tomorrow. ??????

A photo posted by Marise Malherbe (@marisemalherbe) on

blessed ??

A photo posted by Marise Malherbe (@marisemalherbe) on

Geluk julle twee! Ons kan nie wag om die troufoto’s te sien nie;-)