.

Daar is 'n dam by die konferensiesentrum en die studente, luidens berigte deel van 'n groep van 'n Gautengse universiteit, het glo verdrink toe die boot waarin hulle op die dam was, omgekantel het.

Die liggaam van een van die twee studente is eers na 'n soektog deur polisieduikers gevind.

Altwee studente het egter op die toneel beswyk.

In hierdie stadiumis daar nie veel meer inligting bekend nie.

Bronne: arrivealive.co., jacarandafm.com