Dertien mense is beseer en vier passassiers is in ’n kritieke toestand. Een van die kritiekbeseerdes is met lugvervoer na ’n nabye hospitaal geneem vir verdere behandeling.

Die ongeluk het naby die Ntuzuma-busdepot plaasgevind.

Kinders is Woensdag landwyd terug in die skoolbanke ná die lang Desember-skoolvakansie.

Bron: News24