Toe Netcare911-paramedici op die toneel in Ruddel Ridge-weg aankom, was ’n familielid reeds besig om die babatjie te probeer bybring, is in ’n verklaring gesê.

Paramedici was omstreeks 17:35 op die toneel.

’n Plaaslike dokter het ook daar aangekom om te help.

Die babatjie is kort voor 19:00 dood verklaar nadat daar ure lank gepoog is om haar by te bring.

Bron: News24