Hulle het ‘‘iets soos ’n trein gehoor’’, en toe hulle deur die venster kyk, sien hulle ’n vreesaanjaende donker wolkkolom met flitsende ligte daarin aankom.

Bespreek vir Skouspel!

Een van die tornado's het die lewe van ’n jong kind van Ficksburg geëis en huise platgevee het. En toe die tweede Duduza tref, kon 'n ouerpaar hul eie lewens gered deur ’n yskas oor hulle om te keer en hul jong kind in ’n asblik toe te maak.

Meer as 3 000 mense se lewe is deur die tornado’s ontwrig, word geraam.

Richard van Rensburg het 'n tydlyn saamgestel oor die verwoestende pad wat beide tornado's skoongevee het. Lees meer daaroor in Huisgenoot, 13 Oktober 2011.

Volg Huisgenoot op Twitter.