.

Hy het ‘n sonar foto geplaas met die woorde: So dis vandag amptelik bevestig - Theron Studios se nuutste produksie word later hierdie jaar vrygestel! Nie in 'n teater naby jou nie, maar wel in 'n teater, die hospitaal tipe......nou kan Juanli haarself ook 'n producer noem!

sonar

- Suzanne Venter