Die arme Tiger Woods. Die stof het nog skaars gaan lê oor sy sekskapades met ander vroue en hy is klaar weer om al die verkeerde redes in die nuus.

Die dae toe die 36-jarige sportster se lewe weg van die gholfbaan ’n dig bewaarde geheim was, is nou vir altyd verby.

Sy voormalige swaaiafrigter, Hank Haney, se boek The Big Miss het pas op die rakke beland, en daarin skets hy ’n uiters onvleiende prentjie van die mediasku gholfkampioen.

Lees meer in die nuutste uitgawe.

Volg Huisgenoot op Twitter.