Volgens Beeld.com was die tier van die McLaren-sirkus wat Sondag nog by Muldersdrift gestaan het, waar hul laaste vertoning gehou is voordat hulle vandag na die Vaaldriehoek sou skuif.

Die werker het ernstige byt- en skeurwonde aan sy nek en borskas opgedoen, het die Netcare 911-woordvoerder Chris Botha in ’n verklaring gesê.

Die tier het Sondagoggend uit sy omheining ontsnap. Die man is hospitaal toe geneem.

Bronne: Sapa/Beeld