AMERIKA -

Ibrahim Ahmed van La Center Hoërskool beweer dat hy net iets spesiaal en uniek wou doen om die meisie uit te vra. En waar dan nou beter is in die skool se eetsaal met hope toeskouers?
Die nagemaakte bom het bestaan het uit papierrolletjies wat geverf is.

Die nagemaakte bom het bestaan het uit papierrolletjies wat geverf is. Hy het om sy middel vasgemaak en ’n plakkaat gedra wat die meisie uitgevra het.

Sy het ja gesê en die leerders in die eetsaal het hulle toegejuig.

Die skool se superintendent, Mark Mansell, het egter flink opgetree en sê die seun se gedrag as slegte smaak en onverskoonbaar bestempel.

Die seun is nou vir vyf dae van die skool geskors en sal daarom nie na die dans toe kan gaan nie. Hy sê hy en die meisie gaan maar net uitgaan vir ete daardie aand.

Bronne: Yahoo News, columbian.com