Party dink sy is besonders, ander dink sy is gek.

Ons praat van die Nederlander Laura Dekker wat op 14 die idee gekry het om alleen op ‘n seiljag om die wêreld te vaar.

Sy het sopas die Kaap van Storms en stormsterkwinde van 55 knope ontmoet en 468 dae nadat die tog begin het, is sy op 16 goed op pad om die jongste mens te word wat ‘n alleenvaart om die wêreld voltooi.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter.