Dis weer daardie tyd van die jaar – wanneer talle onskuldige slagoffers op April-gekkedag met allerhande poetse geteister word. Daar is niks bevredigender as om iemand ’n behoorlike poets te bak nie. Of dit jou kollegas, klasmaats, familie of vriende is, hul gesigsuitdrukkings maak elke minuut se beplanning die moeite werd.

Hier is ’n paar briljante poetse vir April-gekkedag:

[post-slider]