Het jy nog nie planne vir die naweek nie? Kry solank die boks snesies en ’n groot bak springmielies. Sit agteroor, ontspan en geniet hierdie 10 romantiese flieks:

1. Romeo and Juliet (2013)

2. Titanic (1997)

3. Love Actually (2003)

4. Dear John (2010)

5. Twilight (2008)

6. A Cinderella Story (2004)

7. Letters To Juliet (2010)

8. P.S. I Love You (2007)

9. The Vow (2012)

10. The Notebook (2004)

- Janine Nel