paulwalker-gif

Paul Walker, die akteur van The Fast And The Furious, is op 30 November 2013 in Santa Clarita, Kalifornië, in ’n motorongeluk dood. Hy was 40 jaar oud.

Hy het veral bekendheid verwerf vir sy rol in die aksiefliek-reeks, Fast and the Furious. Die sewende Fast and the Furious-fliek word in 2015 uitgereik.

Hier is tien flieks waarin Paul Walker naam gemaak het:

  1. Monster In The Closet (1986)
  2. Pleasantville (1998)
  3. Varsity Blues (1999)
  4. She’s All That (1999)
  5. The Skulls (2000)
  6. The Fast and the Furious 1 (2001)
  7. Joy Ride (2001)
  8. Into the Blue (2005)
  9. Flags of Our Fathers (2006)
  10. Hours (2013)