Die Britse popgroep The Vamps het onlangs ’n nuwe speletjie, Shipwrecked, uitgereik.

Aanhangers kan met hul e-posadres aanlyn aanmeld vir die speletjie en dan as hul gunsteling-groeplid speel – jy veg teen skurke en probeer ontsnap van die eiland waar jy skipbreuk gely het.

Koel verby! Speel dit hier.