Die animasiefliek is in 2000 uitgereik en handel oor keiser Kuzco wat in ’n lama verander word deur sy voormalige administrateur Yzma en nou sy troon moet terugkry met behulp van Pacha, die sagmoedige lama-herder.

Wat is jou gunsteling Disney-fliek ooit?

Bron: justjaredjr.com