Dis verfilm in Malibu, Kalifornië, en die vier ouens hou meisies op die strand dop, wys hul sokkervenuf, kuier om die swembad en dans op die strand. Jy moet dit sien. Dit sal jou sommer lus maak vir die somer! – Lara Atson

http://www.youtube.com/watch?v=0go2nfVXFgA