Nick Mundy, vervaardiger van die TV-program Screen Junkies, is glo al jare ’n groot aanhanger van The Rock.

Prank It Forward, ’n Amerikaanse TV-program wat poetse bak vir ’n goeie doel, het dus gereël dat Dwayne Nick en sy verloofde, Dilara, trou.

Nick was salig onbewus van hierdie plan tot minute voor sy eie troue. Sy en Dilara se vriende en familie het almal in die geheim saamgetrek vir die groot dag.

Kyk hier na die ongelooflike troue:

Bronne: YouTube, Huffington Post