Die album bied meer as net ’n opvallende omslag.

Will sing 12 treffers – soos Evergreen, Light My Fire, Leave Right Now, Changes en Grace – plus twee nuwe liedjies.

Hopes & Fears is aansteeklik en het ’n country-pop-gevoel en If It Hadn’t Been for Love is ’n stadiger weeklag oor die liefde.

As bonus is daar ’n DVD met 13 musiekvideo’s.

Album: The Hits, Will Young

Resensent: Jared Orlin

Wat dink ons: 4/5