Die klankbaan spog met van die beste liedjies uit die 60’s en 70’s.

Opgewekte treffers soos Dancing in the Street deur Martha Reeves & The Vandellas vorm ’n koel kontras met Dusty Springfield se wonderlike epiese ballade, You Don’t Have To Say You Love Me.

En This Ol’ Heart of Mine van die Isley Brothers sal jou net nog lekkerder laat kry.

Album: The Boat that Rocked (Soundtrack) – verskeie kunstenaars

Resensent:  Sulaiman Philip

Wat dink ons: 4/5