Die oorledene het die afgelope twee weke by sy vriend en die vriend se ma in Pathum Thani, naby Bangkok, gebly omdat hy probleme by die huis ervaar.

Die twee het gestry toe die situasie oorkook en die een tiener die ander noodlottig steek.

“Die 14-jarige is aangekla en die saak is na die gesinshof verwys,” het lt. Nat Kudnui aan dpa gesê.

- Sapa