Lees ook: Wenke om jou kind op skool voor te berei Ons deel ’n paar van die foto’s wat Woensdagoggend reeds in sosiale media gedeel is. Onder die kleinspan vir wie die groot dag aangebreek het, is Idols-deelnemer Lloyd Cele se seun Levi.

? Onthou jy nog die eerste dag wat jy skool toe gegaan het? Deel gerus jou storie en foto’s met ons. Stuur dit per e-pos na web@huisgenoot.com. Jy kan ook foto's op Twitter met ons deel. Gebruik die hutsmerk #TerugSkoolToe daarvoor.