Kyk net hoe skattig het Minki van der Westhuizen gelyk op haar eerste skooldag in 1991.

My first school day in 1991. #haasbek #MemoriesThatStick #bostik

A photo posted by Minki vd Westhuizen (@minkivanderwesthuizen) on

Sy het dié oulike foto vroeër vandag (Woensdag) op haar Instagram-blad gedeel soos wat duisende kinders vandag hul eerste skooldag landwyd afskop.

Minki se eie spruite is natuurlik nog 'n paar jaar weg van hul eerste skooldag, maar ons kan ons net indink hoe oulik Katerien (2) en haar 16 maande oue kleinsus, Elise, op hul eerste skooldag gaan lyk.

Beslis so pragtig soos hul mamma!

Lees ook:

Skoolkind uitgevang wat skryfbehoeftes gaps

Trane en vreugde oor die groot dag!