FB Stem in 17 kategorieë vir onder meer jou albums, akteurs, aanbieders, TV-reekse, rolprent, roman en liedjie van die jaar ? daar is wonderlike pryse op die spel!

JY KAN WEN

Een leser kan vanjaar met die Huisgenoot-Tempo’s ’n luukse Suzuki ter waarde van R180 000 wen. Dié splinternuwe model word eers in Junie in Suid-Afrika bekendgestel en jy kan dus een van die heel eerste Suid-Afrikaners wees wat met hierdie Suzuki spog. Stem net vir jou gunstelingbenoemde in elke kategorie en jy kan dié droommotor losslaan!

ANDER PRYSE

• Een Puzey G-Wizz-bromponie ter waarde van R10 750

• Altesaam 25 Infinity-sonbrille ter waarde van R400 elk

• Twee Yamaha-klawerborde ter waarde van R6 500 elk

• Drie Olympus-kameras van Olympus en SanDisk ter waarde van R4 000 elk

• Drie Galaxy Grand Neo-slimfone van Samsung ter waarde van R3 999 elk

• Agt Anne Klein-horlosies van American Swiss ter waarde van R1 599 elk

STEM SO

  • SMS SMS die letters TEM plus die kode langs die benoemde van jou keuse (sonder ’n spasie, byvoorbeeld TEME5), jou naam en van teen 28 Mei om middernag na 32113. Elke SMS kos R1 en slegs 20 stemme per selfoonnommer word toegelaat.
  • AANLYN Om op die web te stem, besoek: http://tempo.huisgenoot.com/
MUSIEKPRYSE

Nuweling van die jaar

  • A1 Anneke Hanekom – Kom Nader
  • A2 Appelblou – Sonskyn in die Aand
  • A3 Elvis Se Seun – Boere Rock
  • A4 Joshua na die Reën – Joshua na die Reën
  • A5 Rozelle Blackie – 01
  • A6 Stephan Visagie – 4 Keeps

Gospelalbum van die jaar

  • B1 Broers – Voetspore 2
  • B2 Chris Chameleon – Herleef: Psalms en Gesange
  • B3 Ghapi – III
  • B4 Leon Ferreira – Asemrowend
  • B5 Piet Smit – Eerste Liefde
  • B6 Romanz – Lig Jou Stem Op

Kontemporêre album van die jaar

  • C1 Andriëtte – Wat Rym met Liefde?
  • C2 Bok van Blerk – Steek die Vure Aan
  • C3 Dozi – Hande Vol Genade
  • C4 Elvis Blue – Afrikaans
  • C5 Koos van der Merwe – Leonard Cohen in Afri-Kaans
  • C6 Pieter Koen – Wat die Hart van Vol Is

Pop-/Sokkiedansalbum van die jaar

  • D1 4 Werke – 4 Harte
  • D2 Gerhard Steyn en Anaïs – Liefdesoorlog
  • D3 Heinz Winckler – Jy’s Bonatuurlik
  • D4 Jay – #DisHoeOnsRol
  • D5 Karlien van Jaarsveld – Uitklophou
  • D6 Kurt Darren – Seerower

Musiekvideo van die jaar

  • E1 Ampie – Plain Jane
  • E2 André Schwartz – Ek Kom Huis Toe
  • E3 Andriëtte – Sewe Oseane
  • E4 Dans Dans Lisa – Ons teen die Wêreld
  • E5 Elvis Blue – Rede om te Glo
  • E6 Karlien van Jaarsveld – Hande

Liedjie van die jaar

  • F1 Adam – Sal Oorlog vir Jou Maak (geskryf deur Johan C. Venter, Hugo Ludik en Joe Foster)
  • F2 Andriëtte – Sewe Oseane (geskryf deur Rudi Claase)
  • F3 Bobby van Jaarsveld – Totaal Finaal (geskryf deur Bobby van Jaarsveld, Johan Vorster en André Odendaal)
  • F4 Bok van Blerk – Land van Melk en Heuning (geskryf deur Johan Vorster)
  • F5 Corlea – Swart Koffie (geskryf deur Johan Vorster)
  • F6 Elvis Blue – Rede om te Glo (geskryf deur Elvis Blue)
  • F7 Jay – #DisHoeOnsRol (geskryf deur Ewald Coleske en Christoph Kotzé)
  • F8 Joe Foster – Pad na Jou Hart (geskryf deur Joe Foster)
  • F9 Karlien van Jaarsveld – Hande (geskryf deur Christoph Kotzé en Johan Vorster)
  • F10 Kurt Darren – Seerower (geskryf deur Don Kelly, Marc Brendon, Kurt Darren en Adolf Vorster)

FLIEKS, TV, RADIO EN BOEKE

TV-aanbieder van die jaar

  • G1 Coenie de Villiers – Kwêla
  • G2 Freek Robinson – Robinson Regstreeks
  • G3 Hannes van Wyk – Bravo!
  • G4 Nataniël – Die Nataniël Tafel
  • G5 Paul Rothman – Pasella
  • G6 Pieter Koen – Jukebox

TV-reeks van die jaar: Aktualiteit, Werklikheid, Speletjies

  • H1 Boer Soek ’n Vrou
  • H2 Bravo!
  • H3 Die Nataniël Tafel
  • H4 Mooiloop
  • H5 Noot vir Noot
  • H6 Pasella

TV-reeks van die jaar: Drama, Sitkom

  • I1 Donkerland
  • I2 Geraamtes in die Kas
  • I3 Swartwater
  • I4 Treknet
  • I5 Vallei van Sluiers
  • I6 Vir Beter of Baie Beter

Afrikaanse rolprent van die jaar

  • J1 As Jy Sing
  • J2 Bakgat 3
  • J3 Die Laaste Tango
  • J4 Faan Se Trein
  • J5 Molly & Wors
  • J6 Pad na Jou Hart

Akteur van die jaar: Rolprent, Drama, Sitkom

  • K1 Brendon Daniels – Vallei van Sluiers
  • K2 Gys de Villiers – Geraamtes in die Kas,
  • Jimmy in Pienk
  • K3 Ivan Botha – Pad na Jou Hart
  • K4 Jacques Bessenger – Donkerland
  • K5 Louw Venter – Swartwater, Jimmy in
  • Pienk, Die Laaste Tango
  • K6 Willie Esterhuizen – Molly & Wors, Faan Se Trein

Aktrise van die jaar: Rolprent, Drama, Sitkom

  • L1 Anel Alexander – Geraamtes in die Kas, Faan Se Trein, Donkerland
  • L2 Donnalee Roberts – Pad na Jou Hart
  • L3 Hélène Lombard – Donkerland, Geraamtes in die Kas
  • L4 Jana Strydom – Donkerland, Swartwater
  • L5 Lizz Meiring – Molly & Wors
  • L6 Rolanda Marais – Donkerland

Sepie-akteur van die jaar

  • M1 Erik Holm – Binnelanders
  • M2 Marcus Muller – Villa Rosa
  • M3 Ramey Short – Binnelanders
  • M4 Reynardt Hugo – Binnelanders
  • M5 Theodore Jantjies – 7de Laan
  • M6 Werner Coetzer – 7de Laan

Sepie-aktrise van die jaar

  • N1 Andrea Streso – 7de Laan
  • N2 Annelisa Weiland – 7de Laan
  • N3 Desiré Gardner – Binnelanders
  • N4 Nadia Valvekens – Binnelanders
  • N5 Shaleen Surtie-Richards – Villa Rosa
  • N6 Therese Benade – Villa Rosa

Sepie van die jaar

  • O1 7de Laan
  • O2 Binnelanders
  • O3 Villa Rosa

Radio-aanbieder van die jaar

  • P1 Amore Bekker – RSG
  • P2 André Kunz – OFM
  • P3 Johan Rademan – RSG
  • P4 Martelize Brink – RSG
  • P5 Rian van Heerden – Jacaranda FM
  • P6 Tracey Lange – Smile 90.4FM

Afrikaanse roman van die jaar

  • Q1 Deon Meyer – Kobra
  • Q2 Dominique Botha – Valsrivier
  • Q3 Etienne van Heerden – Klimtol
  • Q4 Irma Venter – Skrapnel
  • Q5 Madeleine Volschenk – Elke Dogter Het ‘n Ma
  • Q6 Mariël le Roux – Klara

ANDER KATEGORIEË

Pryse sal ook in die volgende kategorieë by die toekenningsaand oorhandig word:

  • Topverkoper-CD van die jaar
  • Topverkoper-DVD van die jaar
  • Afrikaanse erfenislater

 KOM KUIER SAAM

  • Wanneer 3 Junie om 19:00
  • Waar Emperors Palace, Johannesburg
  • Kaartjies Kry joune teen R150 elk. Bel Maryka Burger by 021-406-4573 of stuur vir haar ’n e-pos na maryka.burger@media24.com om te bespreek. Plek is beperk.

KOMPETISIEREËLS: Die stemmery sluit op 28 Mei om middernag. Wenners sal lukraak gekies word. Die beslissing oor wenners is finaal. Wenners moet bereid wees dat hul naam en foto gepubliseer word. Die wenners sal in kennis gestel word. Pryse is nie oordraagbaar nie en kan nie vir kontant geruil word nie. Personeel en hul gesinne van Media24, Megaprom en die borge mag nie deelneem nie. Met jou deelname aan hierdie kompetisie stem jy toe dat Megaprom promosiemateriaal via SMS aan jou stuur. Jy moet ’n geregistreerde selfoon- of landlyngebruiker wees om aan die kompetisie deel te neem, so nie moet jy toestemming van die eienaar kry. Slegs 20 stemme per selfoonnommer word getel. Elke SMS kos R1. Media24, Megaprom en die borge aanvaar geen verantwoordelikheid vir skade wat uit deelname aan die kompetisie kan spruit nie. Die borge is verantwoordelik vir die verskaffing van die pryse aan die wenners binne ’n redelike tyd.