Sy het onlangs aangekondig dat sy haar eerste amptelike popalbum gaan uitreik.

En hoe maak jy die skuif van country na pop? Deur ’n eina-speelpakkie te dra, die kitaar by die huis te los en op die verhoog te twerk, natuurlik!

VMA_Taylor Swift

- Janine Nel