Ons is nogal baie beïndruk daarmee. Die drie bekendes het die liedjie Heartbeats van die Sweedse groep The Knife vertolk. Ed het kitaar gespeel en Taylor en Cara het gesing. Luister gerus daarna.