Die 24-jarige sangeres het meer as R550 000 aan ’n kinderhospitaal in die Amerikaanse stad Philadelphia geskenk wat gebruik gaan word om ’n spesiale program vir tieners met kanker op te rig. Die geld gaan help betaal vir musiekterapie vir tieners waartydens hulle musiek kan vervaardig terwyl hulle kankerbehandeling ondergaan.

taylor-swift-50k-chop-gift