Kyk ’n bietjie hier:

taylor-swift-lorde-cooking-main

Taylor het onderaan die foto geskryf: “Dankie, sjef Jeanie by Ella’s Fine Food and Drink, vir die beste en enigste kookles wat ons al gehad het. @lordemusic.”

Bron: justjaredjr.com