Nou lyk dit asof die 24-jarige sangeres nog boonop kan verf. Sy het onlangs op Instagram gesê: “Al wat ek tot dusver dié week wou doen, is verf en al wat ek wil verf, is blomme.”

Kyk ’n bietjie na haar kunswerk hieronder.

taylor-swift-paints-watercolor-flowers-05