Sowat 70 passasiers het seergekry. Beserings wissel van snye, moontlike rugbeserings en sagteweefselbeserings.
Toe ER24-paramedici op die toneel kom, het die beseerdes weerskante van die trein gesit en gelĂȘ. Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend.

Bron: arrivealive.co.za