1            Spanlid wie se enigste taak die versorging van die kunshande was.

4            Ton silikoon gebruik vir die maak van die kunsgesigte.

5            Uur om die haarkapsels, grimering, prostese en kleding van elk van die 13 dwerge af te handel.

7 km      Lengte van die kleefband waarmee baarde aan gesigte vasgeplak is.

10 kg     Mensehare in pruike.

26          Gemiddelde dae wat dit geduur het om een stel te verfilm.

32          Polistireenbome, gebruik in verskillende kombinasies, in die Mirkwood-stel.

65          Aantal mense nodig, onder wie akteurs, instaan-akteurs en waagtoertjiekunstenaars, om die 13 dwerge uit te beeld.

80 jaar   Die ouderdom van die oudste mikrofoon waarmee die rolprentmusiek opgeneem is.

88          Mikrofone gebruik vir die musiekopname van die rolprent.

91          Pruike geskep vir die dwerge.

94          Stelmodelle geskep vir die Trilogy.

95          Aantal musikante in die Nieu-Seelandse simfonieorkes wat die rolprentmusiek gespeel het.

99          Getal ateljeestelle gebou vir die Trilogy.

100+      Hobbit-voete vir Bilbo.

115        Aantal bestuurders wat die akteurs en spanlede na Nieu-Seelandse bestemmings vervoer het.

860        Bottlels isopropiel-alkohol waarmee die prosteses afgehaal is.

752        Pruike. Byna almal in die fliek dra pruike.

1 200     Byspelers wat nodig was vir die Trilogy.

2 000     Handgemaakte bekers wat vir Smaug’s Lair geskep is.

11 862 Prostese gemaak vir die Trilogy.

140 000+ Koppies koffie wat personeellede tydens die vervaardiging gemaak het.

170 000  Goudbeslane aluminiummunte wat in Smaug’s Lair rondgestrooi is.