Ontmoet die vrou wat die vinnigste ter wêreld kan praat.

– wat beteken sy kan die storie van die drie varkies binne 15 sekondes vertel!

Fran, wat in New York woon, hou al twee dekades die Guinness-wêreldrekord vir die vrou wat die vinnigste kan praat.

In dié video verduidelik sy dat haar brein heel anders werk as ander mense s’n, en dit verklaar waarom sy so vinnig kan praat.

Kyk dit hier: