Min het drawwer Janice Wagner geweet wat sy vandag op haar roete sou teekom toe sy vanoggend vir ’n draffie op die strand gaan. ’n Redelike-groot Kaapse Kobra het haar pad gekruis – en koers gekies see toe. Seker om ook ’n bietjie af te koel...

wil

Bron: Twitter