ER24-paramedici sê ’n plaaslike nooddiensgroep het met kunsmatige asemhaling begin teen die tyd wat hulle op die toneel verskyn het – omstreeks 18:20.

Paramedici het gevorderde lewensondersteunende stappe gedoen en hom na ’n hospitaal geneem waar hy later dood verklaar is.

Verdere besonderhede is nie beskikbaar nie.

Bron: News24