Met ’n kleuter aan die een hand, ’n skopfiets in die ander en ’n modieuse handsak oor die skouer kom sy oor die grasperk aangestap, pure ma.

En een van die dae is dit tyd vir nommer twee.

Leanne Manas lyk steeds elke weeksoggend douvars in die aanbiederstoel van SABC2 se Morning Live.

Sy is al 33 weke swanger met haar tweede kind, en op 37 is hierdie swangerskap vir haar moeiliker as die eerste, erken sy.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.