Die Channel24-prysbekroonde Suzelle DIY het ’n nuwe, feestelike YouTube-bekendgestel.

Die aweregse selfdoen-koningin en haar skaam vriendin met die polonektrui, Marianne, het ’n nuwe video uitgereik – net betyds vir Kersfees!

In die jongste video gee Suzelle ’n paar nuttige wenke oor hoe jy kan verseker Kersvader gee jou presies wat jy wil hê.