Hy kan nie vlieg of teen mure opklouter nie. Nog minder dra hy ’n Superman-pak. Maar in sy seuns se oe¨ is Jay ’n held, nes hy in Superhero sing.

Aidan (7) en Samuel (4) is die ankers in sy lewe en nou verwag sy vrou, Mia (32), nog ’n baba.

Sy is nou sewe weke swanger en het hom die goeie nuus op 11 September, op sy 36ste verjaardag, vertel. “Ek was opgewonde en emosioneel. Ek gaan nooit weer so ’n verjaardagpresent kry nie,” se^ Jaco du Plessis, beter bekend as die sanger Jay. “Ons hoop dis ’n dogtertjie.”

Lees Loren Pienaar se onderhoud met die Du Plessis-gesin in Huisgenoot 10 Oktober 2013