Riaan Cruywagen wat’s jou geheim?

Dié ikoniese nuusleser se outobiografie, Wat’s Nuus?, is onlangs bekendgestel en ná ’n loopbaan van amper vyf dekades lyk hy nog net dieselfde.

“Ek is nie ’n sonaanbidder nie, ek rook nie en ek gebruik alkohol matig,” vertel Riaan.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.