Sy dra al ’n jaar lank elke dag die korset en haal dit net af wanneer sy bad.

Die 25-jarige model het ook plastiese chirurgie ondergaan vir haar neus, mond, boude en borste, wat nou ’n 34DD is.

“Ek was myself en rus ’n uur voor ek dit weer aantrek. Aan die begin was dit aaklig, maar toe raak ek dit gewoond en nou is dit ’n noodsaaklikheid vir my,” het sy gesê.

Kyk hier na ’n video van die model:

Bronne: BarcroftTV, coed.com, YouTube