Sy album Winds of Samsara is saam met die Indiese komponis Ricki Kej opgeneem. Mahatma Gandi en Nelson Mandela was glo die inspirasie vir dié CD.

Dit het drie jaar en 120 musikante geverg om die album te vervaardig. Winds of Samsara was boaan die VSA se New Age Album Billboard Charts en in die top-100 Radio Airplay Chart in Julie 2014.

Kyk hier na sy onderhoud op Kwêla:

Bronne: EWN, kykNET, YouTube