berig Beeld.

Cameron, sy vrou, Reine, en sy twee seuns, Sheldon (14) en Cruz (4), het in Desember 2013 na Miri in Maleisië toe getrek waar hy vir CHC Helicopters gewerk het.

Hy het glo jare lank as helikopterreddingsvlieënier in KwaZulu-Natal gewerk voordat hy vir CHC in Mosambiek gewerk het.

LEES MEER HIER